6/18/2016
14 JUNIE 2012 = ONOMKEERBARE VERANDERING
14 Junie was dit vier presies 4 jaar, ja VIER JAAR, gelede dat my geliefde CHAMP skielik en onverwags oorgegaan het..........sommige praat van 'heengegaan' ....EK WEET PRESIES waar hy nou is .... aan die Anderkant by VADER...waarheen ek ook oppad is ... ddardie dag wanneer my strepie getrek is!
Nou waar begin ek nou met my blog??? Of sal ek maar hiervan ook afskeid neem?
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment